A portion of all proceeds goes to charity

Brandewyn in Suid-Afrika

by Andre P. Brink

Brandewyn in Suid-Afrika

Share/Bookmark

Format: Hardeband

Publisher: Buren-Uitgewers

ISBN: Onbekend

This publication: 1973 (Eerste Uitgawe)

Don't pay: Uit druk uit
very good condition

[Notas: Stofomslag effens verweer maar boek in 'n puik toestand].

Vanaf die omslag:

Hoewel brandewyn al iets van 'n "nasionale drank" geword het, word dit in sommige kringe snobisties geminag as 'n "masjienproduk" wat nie vergelyk kan word met die kunswerk van wyn nie. Hierdie boek, keurig uitgegee en ryklik geillustreer, herstel die ewewig deur brandewyn te beoordeel as produk van 'n unieke samewerking tussen mens en natuur, kuns en kunde.

Die hele fassinerende proses waardeur dit berei word - vandat die druiwe geoes word totdat die beleë produk in die bottel bemark word - word uitvoerig beskrywe, gevolg deur 'n oorsig, boeiend, lewendig en humoristies tegelyk, van die rol van brandewyn deur driehonderd jaar Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die rykdom van staaltjies en anekdotes oor die mense en gebeurtenisse agter die amptelike geskiedenis, tesame met die openbaring van die rol van brandewyn in geneeskunde en boererate, maak dit 'n boek sowel vir die kenner as die leek.

Condition: Very Good

Price: R190

Product Code: BRAA69

In Stock: 1

Quantity:

Add to Cart


Other titles you might like:

 

Reviews for Brandewyn in Suid-Afrika by Andre P. Brink

 

Payment Methods